3 Bedroom House for sale in Lydenburg

3 Bedroom House for sale in Lydenburg

Huis in Lydenburg met n lekker groot erf wat verdeel kan word in twee of meer erwe. Die huis is so pas uitgeverf en het nuwe vloer teels gekry . Kan nog baie veranderings maak en baie plek om nog aan te bou .Ideaal vir iemand wat van spasie hou en privaatheid.

Features

  • 3 Beds
  • 2 Baths
  • 2 Living
  • 1 Parking
  • 220sqm House
Other Features

Additional building(s)

Rates/Levies
  • R200pm
Posted
WebRef 1876387
Property Viewed 207

My Favourite Properties

Similar properties for sale in Lydenburg